Oor Ons
Karoo Beskuit is ń ma en dogter besigheid. My ma het ń bakkery begin in 2002. So sy kan amper al toe oë bak.
Ek het begin bak in 2012 toe ek met ń boer getrou het en plaas toe getrek het. Ons het verlede jaar besluit om saam te smelt en so is Karoo Beskuit gestig.


Aflewerings Inligting
Ons stuur ons beskuit en koekies regoor Suid-Afrika.
Ons aflewerings opsies sluit die volgende in:
📦PUDO LOCKER TO LOCKER
📦PUDO LOCKER TO DOOR
📦PUDO LOCKER TO KIOSK
📦PAXI
Verwerking van bestellings:
Bestellings word gewoonlik binne 5-7 werksdae gebak, verpak en gestuur.

Kontak Ons
Het jy vrae of wil jy terugvoer gee?
Ons is altyd bereid om te help!
Jy kan ons bereik via:
WhatsApp: 0822230590
Ons werk hard om jou bestelling so vinnig moontlik by jou te kry, hetsy via PUDO locker na locker of Courier Guy direk tot by jou huis.









